
To start of the year with a bang, I have decided to post the wedding photos of Jacques & Yolande. Yolande is fellow photography friend in the industry (YSP) and she also runs a small business, The Desert Rose Project. They decided to tie the not in small little town of Philadelphia. Their ceremony was held at the…







9 comments
Celeste Glass - Creative wedding! Stunning
Leandra - Wow! Dit is regtig stunning,sooo mooi-dankie dat ons daardie special dag saam julle kon deel.
carine le roux - Du Wayne, jy het ons dorp en de Malle Meul perfek vasgevang: van die verkleurmannetjie tot die “stunning” paartjie!
Yolande en Jacques, julle is twee spesiale mense. Dankie vir die lekker saamwerk. ‘n Mooi 2012 vir julle almal.
Antoinette & Aldo - Dit is ongelooflik mooi! Dit was so ‘n wonderlike dag met twee baie besondere mense, alles was 100% perfek en met sulke opregte fotos kan mens vir altyd al daardie spesiale oomblikke onthou.
Lynette Lubbe - WOW! Absoluut stunning! Ons was ongelukkig nie daar, maar die gevoelens wat ek ervaar deur net na die fotografie te kyk is onbeskryflik. Yolande en Jacques is ‘n awesome couple!
Yolande Snyders - Du Wayne, dis moeilik om ‘n comment te skryf op ons eie troufoto’s, want mens wil nie te ” braggerig” klink nie. Maar een ding wat ons wel kan sê, dit was ‘n baie goeie belegging en ons beleef die 5de November oor en oor in jou foto’s. As mens deur lag en trane gaan dan weet jy, ” we had a good time”!
Baie dankie vir al jou en Yolandé se harde werk.
Love & Respek
Yolande + Jacques
Nic - DuWayne, dit is briljant!
Gringos Kleinmond - Dit is so, so mooi. Die landelikheid van die hele geleentheid is so mooi en dan het J & Y so pragtig gelyk dit is so jammer ons kon nie die troue bywoon nie. Duwayne, julle is uitstekend, alles wat belangrik is vasgelê. Baie baie mooi julle is aan te beveel.
Heather Steyn - Yolande het so mooi gelyk en sy en Jacque maak ‘n beautiful couple!! Baie mooi werk Duwayne – het elke oomblik van die troue mooi vasgevang. Die koring velde is ‘n gunstelling en die landscape is pragtig!